Free delivery for orders over R1500 in South Africa!
Please note that we'll be closed until 8 Jan. 2024. All orders will be fulfilled when we reopen.

Trooskruis

Price range: R50.00 through R60.00

Hierdie Trooskruis is ‘n vertroostende herinnering aan alles wat vir ons gedoen is sodat ons so ‘n persoonlike verhouding met God kan aanknoop. Dit help om die Heilige Gees se teenwoordigheid te ken waar ons ook al mag gaan en wat ons ook al in die lewe mag ervaar. Dit laat ons ook besef dat hierdie wêreld nie die einde is van alles wat lieflik is nie. Pyn sal nie meer deel van hierdie nuwe lewe wees nie. Die dood self sal agtergelaat word. Afgesien daarvan wag daar ‘n nuwe lewe op ons wat ons verbeelding sal oortref. In dié nuwe lewe sal ons in die teenwoordigheid van God wees en sien wie Hy werklik is.

Elke kruis word met byewas behandel vir beskerming.

Die Trooskruis kan omskep word in ‘n sleutelring teen R5.00 ekstra.

Grootte

Hoogte: 80mm
Wydte: 45mm