R115.00
Miskien mag jy struikel, dalk selfs val, maar God is altyd gereed om jou oproep te beantwoord… Hy ken elke hartseer, sien elke traan, ‘n woord van Sy lippe, kan elke vrees kalmeer.
Jou hartseer kan deur die nag voortduur, maar skielik verdwyn met dagbreek se vroeë lig. Die Verlosser wag, iewers daarbo, om Sy genade aan jou te gee, en Sy liefde vir jou te stuur.
Elke kruis word met byewas behandel vir beskerming.
Hoogte: 135mm
Wydte: 80mm


