R95.00
Mag die krag van die kruis, die vreugde van die Opstanding en die teenwoordigheid van die Opgestane Here by jou wees en almal vir wie jy lief is.
Elke kruis word met byewas behandel vir beskerming.
Hoogte: 90mm Wydte: 100mm